RESENSIE: Vrolikheid Landgoed – ‘n juweel in die Tulbagh Vallei (Afrikaans)

Ettioné Ferreira Ongeveer 8km uit die klein Wes-Kaapse dorpie, Tulbagh, lê ‘n juweel snoesig tussen die berge in die Tulbagh Vallei; Vrolikheid Landgoed. Dié gastehuis is omring deur ‘n ongelooflike uitsig oor die Winterhoek bergreeks. Met eerste aankoms, word jy gegroet deur perde wat wei in ‘n groen veld langs die ingang se draad heining.Continue reading “RESENSIE: Vrolikheid Landgoed – ‘n juweel in die Tulbagh Vallei (Afrikaans)”